By Regio glo ons dat onderwysers meer is as net opvoeders – hulle is mentors en medereisigers op elke leerder se unieke leerreis. Ons span bring entoesiasme, kreatiwiteit en ’n passie vir onderrig na elke klaskamer.
Elke onderwyser skep ’n stimulerende en veilige ruimte waar projekgebaseerde leer, nuuskierigheid en kritiese denke sentraal staan in ons benadering. Hier kry leerders die geleentheid om vrae te vra, nuwe vaardighede te ontwikkel en selfvertroue te bou.
Ons is trots om die span voor te stel wat met toewyding en liefde daagliks saam met ons laerskoolleerders werk om hulle voor te berei vir die uitdagings en geleenthede van die toekoms.
Administratief

Chrisann Siebert
Direkteur

Lourentta Barnard
Hoof

Monja Jacobs
Administrateur
Onderwysers

Mandy Botes
Uitljie klas Juffrou
3m – 2j

Nicolette Wylbacht
Uiltjie klas Assistent
3m – 2j

Nthabiseng Mohloboli
Meerkat klas Juffrou
2j – 4j

Natacha Nelson
Cheetah klas Juffrou
4j – 5j
Arend klas Juffrou
5j – 6j

Noni Mahlangu
Cheetah klas Assistent
4j – 5j
Arend klas Assistent
5j – 6j
Ondersteunings personeel

Johanna Sekete
Skoonmaker

Julia Mashigo
Kok

Girly Sibiya
Skoonmaker

Jabulani Sithole
Instandhoudingswerker
Kreatiewe en verrykingsaktiwiteite
Drama
Creative Worx Creative Minds – Lizaan
Sport
Afrigter Chantelle
Biokinetikus
